|
Kwartaaltema: 
-
GEMEENTEVISIE
- God stuur ons om brûe na jongmense te bou!
GEMEENTEMISSIE
God roep ons om met die liefde van Jesus Christus
hulp en hoop aan almal te bring!
KERNWAARDES
Die volgende waardes word as kernbelangrik
vir ons gemeente beskou ....
Gehoorsaamheid aan God
Christus die Weg
Omgee vir almal
Ruimte vir verskeidenheid
   
    |